Groot sukses by Lekker Life Fees

Big Green Egg het ‘n fantastiese skouing by die Lekker Life Fees gehad verlede week en ons is bly om kennis te gemaak het met ‘n aantal nuwe “EGGheads!”

Tesame met Frikkie Henning en sy span van die Progress Group, het ons die geleentheid gehad om die Big Green Egg aan ‘n nuwe mark van Afrikaans braai-ers bekend te stel. En was hulle beindruk!

Ons sien uit na Lekker Life Fees 2013 en om nog meer EGGheads te ontmoet!

Speak Your Mind

*